Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 41:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Yishma’el al die wat van die volk oorgebly het wat in Mitzpah was, as gevangenes weggevoer; die dogters van die koning en al die mense wat in Mitzpah oorgebly het, wat N’vuzar’adan, die bevelvoerder van die lyfwag, onder G’dalyahu, die seun van Agikam, se bevel geplaas het; so het Yishma’el, die seun van N’tanyahu, hulle as gevangenes weggevoer en hy het aangegaan om oor te gaan na die seuns van `Ammon.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 41

Kyk Yirmeyahu 41:10 in konteks