Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 40:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Net so het ook al die Y’hudahiete wat in Mo’av, tussen die seuns van `Ammon, in Edom en in al die lande was, gehoor dat die koning van Bavel vir Y’hudah ’n oorblyfsel agtergelaat het en dat hy G’dalyahu, die seun van Agikam, die seun van Shafan, oor hulle aangestel het.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 40

Kyk Yirmeyahu 40:11 in konteks