Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 40:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die woord wat van יהוה tot Yirmeyahu gekom het, nadat N’vuzar’adan, die bevelvoerder van die lyfwag, hom vrygelaat het uit Ramah, toe hy hom in kettings geboei tussen al die gevangenes van Yerushalayim en Y’hudah in ballingskap weggevoer het na Bavel.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 40

Kyk Yirmeyahu 40:1 in konteks