Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 4:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want ek het ’n uitroep gehoor soos van ’n vrou wat geboorte gee, ’n benoudheid soos van een wat geboorte gee aan haar eerste kind, die geskree van die dogter van Tziyon, hygend na asem, sy sprei haar hande uit en sê: “Wee my, want ek word flou voor moordenaars.”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 4

Kyk Yirmeyahu 4:31 in konteks