Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 4:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het ek gesê: “Ag, יהוה-God, waarlik, ek het hierdie volk en vir Yerushalayim grootliks mislei deur te sê: ‘Julle sal vrede hê’ terwyl ’n swaard aan die keel raak.”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 4

Kyk Yirmeyahu 4:10 in konteks