Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 38:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe vat hulle vir Yirmeyahu en gooi hom in die put van Malkiyahu, die seun van die koning, wat in die hof van die waghuis was en hulle het Yirmeyahu met toue laat afsak. Nou, in die put was daar geen water nie, maar net modder en Yirmeyahu het in die modder ingesink,

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 38

Kyk Yirmeyahu 38:6 in konteks