Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 38:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

‘Dan, let op, sal al die vroue wat in die paleis van die koning van Y’hudah oorgebly het, uitgelei word na die offisiere van die koning van Bavel en daardie vrouens sal sê: “U goeie vriende het u mislei en u oorweldig; terwyl u voete in die slik weggesak het, het hulle teruggedraai.”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 38

Kyk Yirmeyahu 38:22 in konteks