Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 36:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe stuur die koning vir Y’hudi om die rol te gaan haal en hy het dit gaan haal uit die kamer van Elishama, die skrywer en Y’hudi het dit vir die koning en vir al die amptenare wat by die koning staan, gelees.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 36

Kyk Yirmeyahu 36:21 in konteks