Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 36:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe stuur al die amptenare vir Y’hudi, die seun van N’tanyahu, die seun van Shelemyahu, die seun van Kushi, na Barukh, met die boodskap en sê: “Vat die rol waaruit jy vir die mense gelees het in jou hand en kom.” Barukh, die seun van Neriyah, vat toe die rol in sy hand en gaan na hulle toe.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 36

Kyk Yirmeyahu 36:14 in konteks