Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 35:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Yirmeyahu vir die huis van die Rekhaviete: “So sê יהוה-Tzva’ot, die God van Yisra’el: ‘Omdat julle die opdrag van julle vader Yonadav gehoorsaam het; al sy opdragte gehou en gedoen het volgens alles wat hy julle beveel het;

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 35

Kyk Yirmeyahu 35:18 in konteks