Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 35:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het ook al My diensknegte, die profete, keer op keer na julle toe gestuur om te sê: ‘Draai elkeen weg van sy verkeerde lewenswyse en verander julle dade en loop nie agter ander gode aan om hulle te aanbid nie. Dan sal julle bly in die land wat Ek vir julle en julle voorvaders gegee het,’ maar julle het nie julle oor gedraai of na My geluister nie.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 35

Kyk Yirmeyahu 35:15 in konteks