Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 34:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die woord wat van יהוה tot Yirmeyahu gekom het toe N’vukhadnetzar, koning van Bavel en sy hele leër, saam met al die koninkryke van die aarde wat onder sy heerskappy is en al die volke teen Yerushalayim en al sy stede oorlog gevoer het en gesê het:

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 34

Kyk Yirmeyahu 34:1 in konteks