Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 33:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In die stede van die Bergland, in die stede van die Laagland, in die stede van die Suidland, in die land van Binyamin, in die omstreke van Yerushalayim en in die stede van Y’hudah sal die troppe weer, onder die hand van die een wat hulle tel, verbygaan,’ sê יהוה.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 33

Kyk Yirmeyahu 33:13 in konteks