Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 33:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

die stem van vreugde en die stem van blydskap, die stem van die bruidegom en die stem van die bruid, die stem van die wat sê: “Bring danksegging aan יהוה-Tzva’ot, want יהוה is goed, want Sy liefdevolle goedheid is vir ewig” en van die wat ’n dankoffer bring in die huis van יהוה, gehoor word, want Ek sal die welvaart van die land herstel soos dit aan die begin was,’ sê יהוה.Luk 2:8

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 33

Kyk Yirmeyahu 33:11 in konteks