Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 32:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Hanam’el, die seun van my oom, na my toe gekom volgens die woord van יהוה, in die hof van die wagte en vir my gesê: ‘Koop asseblief my stuk grond wat in `Anatot, in die land van Binyamin lê, want jy het die reg van besit en die loskoping is joune; koop dit vir jouself.’ Toe het ek geweet dat dit die woord van יהוה was.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 32

Kyk Yirmeyahu 32:8 in konteks