Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 32:42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want so sê יהוה: ‘Net soos Ek al hierdie groot rampe oor hierdie volk gebring het, so gaan Ek al die goeie wat Ek hulle belowe oor hulle bring.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 32

Kyk Yirmeyahu 32:42 in konteks