Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 32:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het die hoë plekke van Ba’al gebou in die vallei van Ben-Hinnom om hulle seuns en hulle dogters vir Molekh deur die vuur te laat gaan, wat Ek hulle nie beveel het nie en wat in My gedagtes nie opgekom het nie, dat hulle hierdie gruwel sou doen om Y’hudah te laat sondig;

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 32

Kyk Yirmeyahu 32:35 in konteks