Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 32:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

as gevolg van al die boosheid van die seuns van Yisra’el en die seuns van Y’hudah wat hulle gedoen het om My te tart tot woede; hulle, hulle konings, hulle leiers, hulle priesters, hulle profete, die manne van Y’hudah en die inwoners van Yerushalayim.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 32

Kyk Yirmeyahu 32:32 in konteks