Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 32:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Die woord wat van יהוה af tot Yirmeyahu gekom het in die tiende jaar van Tzidkiyahu, koning van Y’hudah, wat die agttiende jaar van N’vukhadnetzar was.

2. In daardie tyd het die leër van die koning van Bavel Yerushalayim beleër en Yirmeyahu, die profeet, was opgesluit in die hof van die wagte, wat in die huis van die koning van Y’hudah is

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 32