Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 31:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sal met gehuil en met smekinge kom. Ek sal hulle lei; Ek sal hulle op paaie met water laat loop, op ’n gelyk pad waarop hulle nie sal struikel nie, want Ek is ’n Vader vir Yisra’el en Efrayim is My eersgeborene.”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 31

Kyk Yirmeyahu 31:9 in konteks