Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 31:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה: “’n Stem word gehoor in Ramah, ’n gekerm en bitter gehuil; Ragel huil oor haar kinders; sy weier om getroos te word oor haar kinders, want hulle is nie meer nie.”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 31

Kyk Yirmeyahu 31:15 in konteks