Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 31:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sal kom en uitroep van vreugde op die hoogte van Tziyon en stralend wees oor die buit van יהוה, oor die graan en die nuwe wyn en die olie en oor die jong skape en beeste en hulle lewe sal soos ’n natgemaakte tuin wees en hulle sal nooit weer wegkwyn nie.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 31

Kyk Yirmeyahu 31:12 in konteks