Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 30:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wees nie bevrees nie, o Ya’akov My kneg,’ verklaar יהוה ‘en moenie mismoedig wees nie, o Yisra’el, want let op, Ek sal jou red daar ver en jou nageslag uit die land van hulle gevangeskap en Ya’akov sal terugkom en stil en rustig wees en niemand sal hom bang maak nie,

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 30

Kyk Yirmeyahu 30:10 in konteks