Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 3:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laat ons lê in ons skande en laat ons vernedering ons oordek, want ons het teen יהוה,ons God, gesondig, ons en ons vaders, van ons jeug af tot vandag toe en ons het nie die stem van יהוה, ons God, gehoorsaam nie.”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 3

Kyk Yirmeyahu 3:25 in konteks