Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 3:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Ek gedink hoe Ek jou sal vestig tussen My seuns en aan jou ’n aangename land sal gee, die mooiste erfenis van die nasies! Ek het ook gedink: ‘Jy sal My noem: My Vader en nie wegdraai daarvan om My te volg nie.’

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 3

Kyk Yirmeyahu 3:19 in konteks