Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 3:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Gaan en verkondig hierdie woorde na die noorde toe en sê: ‘Draai terug, inwoners van Yisra’el,’ verklaar יהוה; ‘Ek sal nie na jou kyk in woede nie, want Ek is goedgunstig,’ verklaar יהוה; ‘Ek sal nie vir ewig kwaad wees nie.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 3

Kyk Yirmeyahu 3:12 in konteks