Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 27:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal wees dat die nasie en die koninkryk wat hom, N’vukhadnetzar, koning van Bavel, nie sal dien nie en wat sy nek nie sal sit onder die juk van die koning van Bavel nie, daardie nasie sal Ek straf met die swaard en die hongersnood en die pes,’ verklaar יהוה, ‘totdat Ek hulle vernietig het deur sy hand.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 27

Kyk Yirmeyahu 27:8 in konteks