Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 26:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. In die begin van die regering van Y’hoyakim, die seun van Yoshiyahu, koning van Y’hudah, het hierdie woord van יהוה af gekom en gesê:

2. “So sê יהוה: ‘Gaan staan in die hof van die huis van יהוה en praat met al die stede van Y’hudah wat kom om te aanbid in die huis van יהוה, al die woorde wat Ek jou beveel het om vir hulle te sê; laat geen woord weg nie!

3. Miskien sal hulle luister en elkeen sal omdraai van sy verkeerde pad af sodat Ek jammer word oor die katastrofe wat Ek van plan is om aan hulle te doen weens die boosheid van hulle dade.’

4. Jy moet vir hulle sê: ‘So sê יהוה: “As julle nie na My luister nie: om in My wet te leef wat Ek voor julle gestel het;

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 26