Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 25:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

let op, Ek sal al die geslagte van die Noorde laat haal en vat,” verklaar יהוה “en Ek sal N’vukhadnetzar, koning van Bavel, My dienskneg, vat en Ek sal hulle bring teen hierdie land en sy inwoners en teen al hierdie nasies rondom en Ek sal hulle volkome vernietig en hulle tot ’n verwoesting en spot maak en tot ’n ewige verlatenheid.Yir 24:5-7

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 25

Kyk Yirmeyahu 25:9 in konteks