Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 25:36-38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

36. Hoor die klank van die geskree van die herders en die gehuil van die meesters van die kudde omdat יהוה hulle weiveld verwoes het

37. en die vredevolle kuddes stil gemaak het weens die ernstige woede van יהוה.

38. Hy het soos ’n jong leeu sy wegkruipplek verlaat, want hulle land het ’n verskrikking geword weens die gewelddadigheid van die onderdrukkende swaard en weens Sy groot woede.”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 25