Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 25:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die wat deur יהוה neergeslaan is, sal op dié dag wees van die een einde van die aarde tot die ander. Daar sal nie oor hulle gerou word nie, hulle sal nie bymekaar gemaak word of begrawe word nie; hulle sal soos mis op die grond wees.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 25

Kyk Yirmeyahu 25:33 in konteks