Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 25:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Vanaf die dertiende jaar van Yoshiyahu, die seun van Amon, koning van Y’hudah, tot op hierdie dag, hierdie drie en twintig jaar lank, het die woord van יהוה tot my gekom en ek het keer op keer met julle gepraat, maar julle het nie geluister nie.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 25

Kyk Yirmeyahu 25:3 in konteks