Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 25:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want let op, Ek begin om ’n katastrofe in die stad te begin wat volgens My Naam (Karakter en Outoriteit) genoem is en sal júlle heeltemal vry wees van straf? Julle sal nie vry wees van straf nie, want Ek roep ’n swaard op teen al die inwoners van die aarde,” verklaar יהוה-Tzva’ot;’

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 25

Kyk Yirmeyahu 25:29 in konteks