Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 25:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die woord wat tot Yirmeyahu gekom het aangaande die hele volk van Y’hudah, in die vierde jaar van Y’hoyakim, die seun van Yoshiyahu, koning van Y’hudah; dit was die eerste jaar van N’vukhadnetzar, koning van Bavel;

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 25

Kyk Yirmeyahu 25:1 in konteks