Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 23:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Wanneer hierdie volk, of die profeet, of ’n priester jou vra en sê: ‘Wat is die geestesopenbaring van יהוה?’ Dan moet jy vir hulle sê: ‘Watter geestesopenbaring?’ יהוה verklaar: ‘Ek sal julle alleen los.’

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 23

Kyk Yirmeyahu 23:33 in konteks