Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 23:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom, sê יהוה, God van Yisra’el, aangaande die herders wat Sy volk oppas: “Júlle het My skape verstrooi en hulle weggedryf en nie aandag aan hulle gegee nie; let op, Ek is op die punt om aandag aan julle te gee vir die boosheid van julle dade,”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 23

Kyk Yirmeyahu 23:2 in konteks