Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 23:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sê gedurig aan dié wat My verag: ‘יהוה het gesê: “Julle sal vrede hê.’” Vir elkeen wat in die hardkoppigheid van sy eie verstand, wil en emosie loop, sê hulle: ‘Katastrofes sal nie oor julle kom nie.’”

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 23

Kyk Yirmeyahu 23:17 in konteks