Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 23:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het ook onder die profete van Yerushalayim ’n verskriklike ding gesien: die pleeg van owerspel en loop in valsheid en hulle versterk die hande van boosdoeners sodat niemand terugdraai van sy boosheid af nie. Hulle het almal vir My geword soos S’dom en haar inwoners soos `Amora;”Yir 9:14

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 23

Kyk Yirmeyahu 23:14 in konteks