Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 2:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het nie gesê: ‘Waar is יהוה wat ons uit die land van Mitzrayim uit gebring het, wat ons deur die wildernis gelei het, deur ’n land van woestyne en kuile, deur ’n land van droogte en diep duisternis, deur ’n land waardeur niemand trek en waar geen mens bly,’ nie.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 2

Kyk Yirmeyahu 2:6 in konteks