Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 19:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal die raad van Y’hudah en Yerushalayim in hierdie plek uitskud en Ek sal dat hulle voor hul vyande val deur die swaard en deur die hand van die wat hulle lewe soek en Ek sal hulle lyke oorgee as kos vir die voëls van die hemel en die wilde diere van die aarde.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 19

Kyk Yirmeyahu 19:7 in konteks