Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 17:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laat die wat my vervolg beskaamd staan, maar laat my nie beskaamd word nie; laat hulle ontsteld wees, maar laat my nie ontsteld wees nie. Bring oor hulle ’n dag van rampe en vergruis hulle met ’n dubbele verwoesting.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 17

Kyk Yirmeyahu 17:18 in konteks