Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 16:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

O יהוה, my Sterkte en my Vesting, my Toevlug in die dag van benoudheid, tot U sal die volke van die eindes van die aarde af kom en sê: “Ons vaders het niks geërf, behalwe valsheid, nutteloosheid en dinge sonder voordeel nie.”1 Kor 8:4

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 16

Kyk Yirmeyahu 16:19 in konteks