Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 16:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer jy al hierdie woorde aan hierdie volk vertel, sal hulle jou vra: ‘Waarom het יהוה al hierdie groot rampe teen ons verklaar? Wat is ons oortredinge of ons sonde wat ons teen יהוה, ons God, begaan het?’

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 16

Kyk Yirmeyahu 16:10 in konteks