Yirmeyahu 12:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Dan, as hulle regtig die lewenswyses van My volk sal leer, om te sweer by My Naam (Karakter en Outoriteit): ‘So waar as יהוה leef,’ soos hulle My volk geleer het om te sweer by Ba’al, sal hulle tussen My volk opgebou word,