Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 12:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Onpartydig opreg is U, o יהוה, dat ek my saak by U sou bepleit; inderdaad wil ek oor regsake met U praat: waarom is die pad van die bose oortreder voorspoedig? Waarom lewe hulle wat verraad bedryf in gemak?

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 12

Kyk Yirmeyahu 12:1 in konteks