Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 11:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit wat Ek julle vaders beveel het op die dag toe Ek hulle uit die land van Mitzrayim, uit die ystersmeltoond, uitgelei en gesê het: ‘Luister na My stem en doen volgens alles wat Ek julle beveel; só sal julle My volk wees en Ek sal julle God wees,’

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 11

Kyk Yirmeyahu 11:4 in konteks