Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 11:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה-Tzva’ot, wat jou geplant het, het boosheid teen jou verklaar weens die boosheid van die huis van Yisra’el en van die huis van Y’hudah, wat hulle teen hulleself gedoen het om Hom te tart deur offers aan Ba’al te offer.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 11

Kyk Yirmeyahu 11:17 in konteks