Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 10:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As Hy Sy stem laat hoor, is daar ’n geruis van waters in die hemel en Hy laat die wolke opstyg van die einde van die aarde af; Hy maak weerlig vir die reën en bring die wind vanuit sy voorraadskure.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 10

Kyk Yirmeyahu 10:13 in konteks