Ou Testament

Nuwe Testament

Yirmeyahu 1:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let nou op, Ek het jou vandag soos ’n versterkte stad, ’n yster pilaar en koper mure teen die hele land gemaak, teen die konings van Y’hudah, teen sy prinse, teen sy priesters en teen die mense van die land.

Lees volledige hoofstuk Yirmeyahu 1

Kyk Yirmeyahu 1:18 in konteks