Ou Testament

Nuwe Testament

Y'hoshua 9:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

ook alles wat Hy aan die twee konings van die Emoriete oorkant die Yarden gedoen het, aan Sigon, die koning van Heshbon en `Og, die koning van Bashan, wat in `Ashtarot was;Deut 20:10-11

Lees volledige hoofstuk Y'hoshua 9

Kyk Y'hoshua 9:10 in konteks